![]() |
| Home | About us | Prayer | Shop | Donations | Partnership | Meetings | Broadcast schedule | Bible College | Newsletter |
afrikaans homepage |
GroetnisEk en Jamie is so dankbaar dat ons pad met joune gekruis het. Ons glo dat dit inderdaad 'n goddelike afspraak was. God het ons geroep om die waarheid van die Evangelie aan die liggaam van Christus te onderrig met spesiale klem op God se onvoorwaardelike liefde en die balans tussen genade en geloof. Ons doen ons bes om daardie roeping te vervul deur by seminaars, in kerke, op die radio en televisie te onderrig, deur andere by Charis Bybel Kollege op te lei en deur bedienings materiale te ontwerp, om jou te help in jou verhouding met die Here. Indien jy gebed benodig, materiale wil bestel of enige ander vrae het, kontak asseblief ons hulplyn. Ons is elke weeksdag oop met volwasse, liefdevolle mense wat wil help. Ons verwelkom jou tot hierdie bediening en bid dat dit slegs die begin van 'n verhouding sal wees wat jou sal help om ons liefdevolle hemelse vader in 'n dieper manier te leer ken en verstaan.
God seën jou. |
choose your language
|