God se Ware Natuur - Book (PDF Digital Download) (Afrikaans)
God se Ware Natuur – Book (PDF Digital Download) (Afrikaans)

£7.00

Add to Basket

God se Ware Natuur – Book (PDF Digital Download) (Afrikaans)

£7.00

As jy wonder wie God is en of Hy omgee, laat Andrew Wommack vir jou Die Ware Natuur van God wys.

English title: True Nature of God
Format: PDF
Page count: 152
ISBN: 978-0-9870235-2-0

SKU: AF308E Categories: , Tag:
Share your love

“Ek het probeer om die volmaakte persoon te wees wat God verwag dat ek moet wees, maar ek kan net nie. Ek gee op.”

“Ek weet God het my lief, maar dit wil voorkom asof Hy nooit my gebede beantwoord nie.”

“Ek doen alles wat die Bybel sê ek moet, hoekom het God my nie geseën soos Hy belowe het nie?”

“Is God skisofrenies? Die Bybel is net vol teenstrydighede.”

Vrae en aanmerkings soos hierdie het Andrew Wommack genoop om die diep, eenvoudige beginsels bekend te stel, wat in hierdie boek te vinde is. Dikwels verduister menslike perspektief en die lering van die Christendom die ware natuur van God – die God wat niks meer begeer as om ’n intieme vriendskap met sy kinders te deel nie.
As jy wonder wie God is en of Hy omgee, laat Andrew Wommack vir jou Die Ware Natuur van God wys.

Ek glo die enigste rede hoekom ek of jy nie vir God liewer gehad het nie, is omdat Hy verkeerd voorgestel is en ons Hom misverstaan het.
― Andrew Wommack

Format