Gees, Siel & Liggaam - Book (PDF Digital Download) (Afrikaans)
Gees, Siel & Liggaam – Book (PDF Digital Download) (Afrikaans)

£7.00

Add to Basket

Gees, Siel & Liggaam – Book (PDF Digital Download) (Afrikaans)

£7.00

Het jy jouself al ooit afgevra wat verander het toe jy “wedergebore” is? Gees, siel & liggaam sal jou help om klaar te speel met hierdie en ander vrae wat dreig om jou geloof vernietig.

English title: Spirit, Soul & Body
Format: PDF
Page count:158
ISBN: 978-1-910273-43-2

Share your love

Het jy jouself al ooit afgevra wat verander het toe jy “wedergebore” is? Jy kyk na dieselfde gesig in die spieël – jou liggaam het nie verander nie. Jy tree nog net soos altyd op en swig voor dieselfde versoekings – dit het skynbaar ook nie verander nie. Jy kan nie anders as om te wonder of daar enigiets verander het nie.

Die korrekte antwoord op hierdie vraag sal jou in staat stel om meer van God te ontvang. As hierdie basiese begrip by jou ontbreek, sal jy begin twyfel en vrae vra soos: “Hoe kan die Here vir iemand soos ek lief wees?” en “Hoe kan ek enigiets van die Here ver- wag? Ek verdien dit nie; ek’s nie goed genoeg nie!”

Gees, siel & liggaam sal jou help om klaar te speel met hierdie en ander vrae wat dreig om jou geloof vernietig.

Format